Afrikaans

Ons Vader wat in die hemel is,


laat u Naam geheilig word;
laat u koninkryk kom;
laat u wil geskied,
so os in die hemel net so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons daaglikse brood;
en vergeef ons ons skulde,
soos ons ook ons skuldenaars vergewe;
en lei ons nie in versoeking nie
maar verlos ons van die Bose.
Want aan U behoort die koninkryk
en die krag
en die heerlikheid
tot in ewigheid.

Amen.